Seunshokkie – Hibbert Shield
Ons spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Hibbert Shield-toernooi. Uitslae: Ons is trots op elke speler wat die skool met passie en trots verteenwoordig het!
Ons spanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Hibbert Shield-toernooi. Uitslae: Ons is trots op elke speler wat die skool met passie en trots verteenwoordig het!
Tydens die langnaweek het die B-spanne aan die Highveld Cup in Centurion deelgeneem. Hierdie toernooi is hoofsaaklik vir A-spanne bedoel, maar ons o/14B-, o/16B- en tweedespanne het die geleentheid aangegryp om hulself teen sterk kompetisie te meet. Baie geluk aan die o/16B-span met hul uitstekende prestasie om onder die top vier te eindig. โ๐ง ๐๐๐ฌ๐จ๐ง๐๐๐ซ๐
Ons Garsie-rugbyspanne was die afgelope naweek in aksie by die Wildeklawer-toernooi. Teen Northwood het ons spanne oortuigend gewen: โn Goeie naweek van rugby, met mooi hoogtepunte op die veld!
Ons 1ste span het vanoggend vroeg vertrek na die Wildeklawer-toernooi, reg om hul alles vir Garsies te gee. Baie sterkte aan al ons rugbyspanne wat hierdie naweek deelneem!
Garsie-skuts tref die kol by die SAARA Gauteng Ope. Skuts van die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 weer gewys van watter staal hulle gemaak is tydens die SAARA Gauteng Ope. Die kompetisie het by die Florida-skietbaan, Hoรซrskool Florida, plaasgevind. Met โn kombinasie van dissipline en tegniese vaardigheid het die span verskeie podiumplekke
Tres Scholarum is meer as net โn musiekaand โ dit is โn viering van talent, tradisie en die unieke band tussen drie skole: Garsies, Menlo en Klofies. Elke jaar kom hierdie skole saam om deur musiek stories te vertel en gehore te betower โ en vanjaar was geen uitsondering nie. Hoรซrskool Garsfontein het hierdie jaar
Ons debatspanne het die afgelope naweek aan die ATKV-Debat se eerste rondte by Afrikaans Hoรซr Seunskool deelgeneem. Met 6 senior spanne en 2 junior spanne wat deelgeneem het, was die dae gevul met indrukwekkende redenering en passievolle deelname. Ons is ongelooflik trots op elke deelnemer wat die moed gehad het om hul stem te laat
Ons neem met trots ons nuwe 23-sitplek Mercedes Sprinter bussie in ontvangs. ล Groot dankie aan Mercedes-Benz Menlyn vir die borg en ondersteuning.